GRONDWET RVOCONSTITUTION OF REDDINGSDAAD VOLKSEIE ONDERWYS
NADEMAAL die stigitng van 'n assosiasie of ander vorm van stigting noodsaaklik geblyk het ten einde Christelike Afrikaanse Skole by te staan om as skole voort te bestaan en met hierdie doelwit vooroë o a as 'n geldinsamelende liggaam te dien.

NOU DERHALWE is op 'n vergadering van melewende lede van die Boere-Afrikanervolk gehou te Zwavelpoort op die 20ste dag van Junie 1996 besluit om so 'n Aksie te stig en met 'n Grondwet met die hiernavolgende bepalings te aanvaar:

GRONDWET VAN DIE R V O

GRONDSLAG

Alle Aksies moet voldoen aan die Woord van God en moet ter ere van Sy Naam wees.

A)NAAM

1) Die naam van die Aksie is die REDDINGSDAAD VOLKSEIE ONDERWYS en word voortaan hierin die R V O genoem en is 'n Aksie van KLUB OP PAD NA SELFBESKIKKING (KLUB O N S).

2) Die RVO is met regspersoonlikheid beklee en kan in eie naam eiendom verkry, as eiser of verweerder in regte optree en al die handelinge verrig wat nodig is vir die bereiking van sy doelstellings.

B)DOELSTELLINGS

Die bevordering van die belange van die Boere-Afrikaner kind se onderwys deur o a die insameling van geld ter aanwending vir die verkryging van daardie goedere, dienste of andersinds, wat nodig mag wees vir die stigting, instandhouding, uitbouing en voldoening aan die behoeftes van die Christelik-Afrikaanse Onderwys.

C)METODES OM DOELSTELLINGS TE BEVORDER

1) Die gereelde sameroeping van vergaderings van die RVO om sy onderkomitees en/of ad hoc komitees om die werksaamhede van die RVO te orden.

2) Die verspreiding van nuusbriewe en/of ander inligtingstukke van die RVO se doelwitte, werksaamhede en/of byeenkomste of funksies bekend stel.

3) Die aankoop en instandhouding van bates wat nodig mag wees om die doelstellings van die RVO mee te bereik.

4) Enige ander metode na goeddunke van die RVO.

On June 20, 1996 a group of concerned people got together at Zwavelpoort near Pretoria and decided to start a nation wide fund for assisting private Boere-Afrikaner Christian schools. The following Constitution was accepted at that meeting:

CONSTITUTION OF R V O

FOUNDATION

All actions must be carried out according to the Word of God and must be in honour of His Name.

A)NAME

1) The name of the Action is REDDINGSDAAD VOLKSEIE ONDERWYS (loosely translated it means: Rescue Action for Own Education). In short the action would be known as R V O. It is being driven as one of the actions of KLUB ONS (Club on the Road to Self-determination)

2) The RVO forms a legal entity and can in its own name acquire property, or act as plaintiff or defendant in a court of law, and can perform all the actions necessary to reach its goals.

B)AIM

The promotion of the education of Boere-Afrikaner children by raising funds to use for goods, services or anything else that is necessary for the establishment, maintaining and expansion of Christian Afrikaans education.

C)METHODS TO REACH AIMS

1) The regular meeting of the members of RVO and its sub- or ad hoc committees to regulate the activities of the RVO.

2) The distribution of newsletters or other information pamphlets to promote the aims, functions and specific projects of the RVO.

3) The buying and maintenance of any assets that may be necessary to reach the aims of the RVO.

4) Any other approved method.