Reddingsdaad Volkseie Onderwys (RVO)

Voltooi en pos dit aan:

ONS EESRTE VOLKSBANK, Posbus 4, Pretoria, 0001.
of
stuur elektronies 'n boodskap .

U debietorder tree in werking sodra dit ontvang word.

Ek die ondergetekende magtig hiermee ONS EERSTE VOLKSBANK om my bankrekening by:

Bank: ___________________________________

Tak: ____________________________________

Takkode: ________________________________

Rekening nommer: _________________________

maandeliks te debiteer met die bedrag van R_____ (R10-00 minimum) tesame met ONS EERSTE VOLKSBANK se koste vir betaling, todat ekhierdie opdrag skriftelik kanselleer.

Hierdie opdrag word gegee met die verstandhouding dar ek/ons geen eis teen ONS EERSTE VOLKSBANK sal hê indien:

1. Enige betlaing kragtens hierdie aftrekorder, om welke rede ookal, nie op die betaaldag geskied nie en

2. Die Reddingsdaad Volkseie Onderwys die fonds aanwend vir enige ander doel aanwend as waarvoor dit bestem is.

Handtekening soos op TJEK: _________________

Identiteitsnommer: _________________________

Naam (Drukskrif): _________________________

Adres: __________________________________

________________________________________

Poskode: ____________________

Kode & Telefoon nommer (H): ________________

Kode & Telefoon nommer (W): _______________

Ek_________________ gee hiermee opdrag aan die Reddingsdaad Volkseie Onderwys om 'n spaar rekenning in my naam te open by ONS EERSTE VOLKSBANK. Die tekenmagte en die aanwending van die fondse in die rekening moet deur die bestuur van die RVO waargeneem word, met dien verstande dat die fondse slegs vir Volkseie Onderwys en die administrasie van die RVO gebruik sal word.

Handtekenning: _________ Getuie: _____________

Datum: _______________

O.E.V.B spaarrekening nommer; ___________________

Complete the form and send it to

ONS EERSTE VOLKSBANK, PO Box 4, Pretoria, South Africa, 0001;
or
send an electronic message.

Your debit order will be valid as soon as we receive it.

I, the undersigned authorize ONS EERSTE VOLKSBANK to debit my account at:

Bank: ________________________________

Branch:__________________________________

Branch code:______________________________

Account number: ____________________________

every month with the amount of R________ (R10-00 minimum) as well as costs incurred

by ONS EERSTE VOLKSBANK for payments, until I cancel this order in writing.

This order is given with the understanding that I/we will have no claim against ONS EERSTE VOLKSBANK if:

1. Any payment by virtue of this debit order, for whatever reason, is not made on the specified day of payment,

2. Reddingsdaad Volkseie Onderwys uses the fund for any other reason than originally indicated.

Signature as on Cheque: ____________________

Identity number: _____________________________

Name: _____________________________

Address: ___________________________________

________________________________

_________________________________

Postal code: ____________________

Code & Telephone number (H): __________________

Code & Telephone number (W): ________________

I,____________________ hereby order Reddingsdaad Volkseie Onderwys to open a savings account in my name at ONS EERSTE VOLKSBANK. The authorised and the use of the money in the account must rest with the management of RVO, with the condition that it may only be used for Volkseie (Christian Afrikaner) education and the administration of RVO.

Signature: ______________ Witness:___________

Date: __________________

O.E.V.B account number: _________________________



- Vul u E-Pos-adres hier in

Jou besonderhede en adres

- Naam
- E-Pos waarna ons ontvangserkenning moet stuur


- Posbus adres

- Stad
- Provinsie
- Poskode
- Land

Telefoon:
- Land se skakel kode bv. SA = 27
- Area Kode
- Faks Nommer
- Spraak nommer

Boodskapveld