Majuba steef daarna om markgerigte opleiding van hoogstaande gehalte aan ons studente te verskaf in 'n Christelike Afrikaanse omgewing, en om hulle voor te berei vir die sakewęreld.
Spreuke 9:10 Die beginsel van die wysheid is die vrees van die Here,en kennis van die Heilige verstand.