![]() | INLIGTING OOR MAJUBA |
Majuba Privaat Kollege is ongeveer10 kilometer buite Brits geleë. Dit is 'n heerlike atmosfeer by Majuba omdat slegs 'n paar studenteper kurses toegelaat word.
Majuba is die resultaat van die verwerking van die Gelofte watop 27 Februarie 1881 by Paardekraal afgelê is. Majuba het op 1 Augustus 1996'n gelofte afgelê om getrou te bly aan ons Skepper, volk, taal en kultuur.Ook om ons jeug op te lei en positief te maak
G.S PRELLE van die Tweede Afrikaanse Taalbeweging het gesê: "'n Taal wat in die volk wortel, het die beste kans om voort te bestaan; dit kan nie uitgeroei word nie tensy die volk self uitgeroei word." Majuba Privaat Kollege stem saam met hierdie woorde en ondersteun dit!
| Terug na Majuba Kollege | Terug na VolkseieOnderwys |