CVO Kleinfontein

Posbus 11
Rayton
1001

Tel. : 012 - 8021454

Ons kinders is kosbaar !

Inskrywingsvorm

Besonderhede van leerling :

Noemnaam : ___________________________ Van : _______________________________________

Voorname : ___________________________________________________ Geslag : ______________

ID Nommer : _________________________________ Geboortedatum : ________________________

Huistaal : ___________________________ Kerkverband : ___________________________________

Huidige standerd : _________________ Word die standerd herhaal ? Ja / Nee

Naam van vorige skool : ( Heg oorplasingsertifikaat aan ) _________________________________________________________

Het die leerling enige dissiplinêre oortredings by enige vorige skool begaan gedurende die afgelope twee jaar, wat u onder ons aandag moet bring ?

Gee besonderhede : ___________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________

Het die leerling al enige sielkundige behandeling , remediërende onderrig of ander behandeling ontvang gedurende sy / haar skoolloopbaan vir enige gedrags-of ander probleme waarvan ons behoort te weet ?

Noem die soort behandeling en wanneer : __________________________________________________

____________________________________________________________________________________

Gesondheid van die leerling tydens opname : ( Meld enige asma-of derglike probleme wat die leerling sal diskwalifiseer om aan aktiwiteite van die skool deel te neem, en heg mediese setifikate aan )

____________________________________________________________________________________

Enige sport-of akademiese prestasies wat behaal is : __________________________________________

____________________________________________________________________________________

Was die leerling gedurende die laaste twee jaar verkies tot die leerlingraad ? Ja / Nee

Enige buitemuurse bedrywighede waarby die leerling betrokke is / was : ( Skaak, musiek ens. )

____________________________________________________________________________________

____________________________________________________________________________________

Besonderhede van die gesin :

1 = beide ouers 2 = ma en stiefpa 3 = pa en stiefma 4 = wewenaar

5 = weduwee 6 = voogde 7 = geskei - bly by pa 8 = geskei - bly by ma

9 = vervreem - bly by pa 10 = vervreem - bly by ma 11 = ander

Status volgens bostaande kode : _____

Aantal kinders in die gesin : _____ Posisie van leerling in die gesin : ( Eerste, middelste ens. ) _____________

Besonderhede van ouers / voogde :

Vader / voog : ( Titel, voorletters en van ) _____________________________________________________

Moeder / voog : ( Titel, voorletters en van ) ___________________________________________________

Woonadres : ( Waar leerling woon ) Posadres :

_______________________________ ______________________________

_______________________________ ______________________________

_______________________________ ______________________________

_______________ Kode : _________ _________________ Kode : _______

Beroep van vader : ________________________________ Tel. ( Werk ) : _____________________

Beroep van moeder : _______________________________ Tel ( Werk ) : ______________________

Tel. van vader ( tuis ) : _____________________ Tel. van moeder ( tuis ) : ______________________

In geval van nood, kontak die volgende persone indien bogenoemde nie bereikbaar is nie :

________________________________ Tel. : _____________________________

________________________________

________________________________

Mediese fonds ( van leerling ) : ______________________________ Fondsnommer : ______________

Huisdokter ( van leerling ) : ___________________________________ Tel. : _____________________

Ons / ek, gee die hoof van die skool toestemming om in geval van ernstige nood, volgens sy diskresie, in belang van my / ons kind op te tree, en ook van die naaste mediese dienste gebruik te mag maak in sodanige geval. Ons / ek, sal nie die skool aanspreeklik hou vir enige eise wat mag voortvloei uit bogenoemde optrede nie, en is ten alle tye aanspreeklik vir enige mediese rekeninge wat mag ontstaan uit genoemde optrede .

Alle voornemende ouers, neem asseblief kennis dat die toelating van die leerling slegs voorwaardelik is en dat permanente toelating tot hierdie skool onderhewig is aan die volgende:

  1. U lidmaatskap van die Koöperasie moet ten volle betaal wees vir die kalenderjaar waarin u kind/ers die skool bywoon , en dat sodanige lidmaatskapgelde nie op enige stadium van bedanking van lidmaatskap, terug betaalbaar is aan u nie.
  2. U as ouers moet ‘n 100% prestasierekord toon ten opsigte van die betaling van skoolfonds en koshuisgelde (waar van toepassing) gedurende ‘n eerste kwartaal van bywoning met dien verstande dat normale dissiplinêre prosedure steeds sal geld ten opsigte van enige wanbetaling op enige stadium gedurende die tydperk van skoolbywoning wat volg op ‘n eerste kwartaal.
  3. Die leerling(e) moet geen ernstige uitvalle ten opsigte van gedrag en / of akademiese vermoëns toon, waarvan u nie die skool pro-aktief ingelig en ooreengekom het nie. U moet daarvan kennis neem dat die skool onder geen verpligting is om enige sodanige leerling enigsins verder by CVO Kleinfontein te akkomodeer, indien die dagbestuur - na ‘n weldeurdagde evaluasie, van mening is dat ons geen konstruktiewe pedagogies verantwoordbare bydrae tot die toekoms van die leerling(e) verder kan lewer binne ons unieke onderwysmillieu nie.
  4. Dat u gedurende ‘n eerste kwartaal reeds bewys gelewer het van u fisiese betrokkenheid tot die skool deur aktief deel te neem aan aksies wat deur die skool geloods was om die aansien van geboue en terrein van die skool te verbeter en te bevorder .
  5. Die CVO Skool Kleinfontein onder geen verpligting is om enige onderriggelde aan u terug te betaal indien ons nie die leerling(e) na die proeftydperk van ‘n kwartaal, verder kan akkomodeer nie.

Ek / ons, ouers / voogde van _____________________________________________neem kennis van bogenoemde en verstaan en begryp die inhoud daarvan.

_________________________________ _____________________________

Handtekening: Vader                                      Handtekening : Moeder

_________________________________ ______________________________

Datum                                                              Datum

Rekeningbesonderhede :

Persoon verantwoordelik vir rekening :

Voorletters en van : ___________________________________________________________________

ID Nommer : ________________________________________________________________________

Woonadres : Posadres :

_________________________________ ____________________________________

_________________________________ ____________________________________

_________________________________ ____________________________________

________________ Kode : __________ ___________________ Kode : ___________

Tel. ( Huis ) : _____________________ Tel. ( Werk ) : ________________________

Bankbesonderhede :

Naam van Bank : _________________________________ Tak : ____________________________

Tipe rekening : ___________________________________ Rekening no. _______________________

Indien ek sou agterraak met die betaling van my kind se skoolfonds, magtig ek hiermee CVO Kleinfontein Koöperatief Beperk hiermee om die agterstallige skoolfonds, volgens bogenoemde besonderhede, van my bankrekening te mag vorder .

Handtekening van persoon verantwoordelik vir die rekening : __________________________________

Handtekening van getuie : ___________________________ Datum : ______________________

NB ! Ek aanvaar dat my persoonlike besonderhede aan die skuld-invorderaars van CVO Kleinfontein Koöperatief Beperk oorhandig sal word indien ek sou agterstallig raak met my betaling of versuim om enige agterstallige skoolfonds te betaal , en ek aanvaar dat my kind(ers) tot verdere kennisgewing dan nie die skool sal kan bywoon nie.

___________________________________________ _______________________

Handtekening van ouer / voog                                              Datum..