'n Onderwys wat toekomsgerig gevestig is, ten doel:
Onderwys staan in die spervuur soos nog nooit tevore nie. Verseker dat u kind steeds suiwer Christelike onderwys ontvang wat:
Dat u kinders steeds volksgebonde onderwys sal ontvang wat:
Die kinders steeds onderwys van 'n hoë standaard sal bied:
As dit u ideale vir u kinders is, gee aan hul die grootste geskenk wat u as Christenouer kan. Skryf hulle vir 1997 by 'n CVO skool in en word deel van 'n kragtige familie van CVO skole landwyd.
Skakel die CVO skool in u omgewing en maak 'n afspraak met die Opvoedingsraad; hulle sal u van alle inligting kan voorsien aangaande die toelatingsvereistes, kostes, vakke, leerplanne en nog vele meer.
Of skryf aan:
Die Administrateur, Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys, Posbus 74544, Lynnwoodrif, 0040 vir meer inligting.