KONSEP - PROSEDURE BY 'N DISSIPLINERE VERHOOR
By elke oortredding, afhangende van die aard van oortredding, moet u die werker skriftelik of mondelings in kennis stel van oortreding voordat u die werker kan verhoor.
Indien u werker 'n oortreding begaan het en voordat u die waarskuwing kan rig moet u haar aankla en 'n dissiplinêre ondersoek moet geloods word. So 'n ondersoek gaan gepaard met 'n verhoor. Gedurende hierdie ondersoek / verhoor moet die werker 'n kans gegun word om die klag te weer lê. Die waarskuwing sal slegs teen DIE kan tel as die werker skuldig bevind word.
Die prosedure is soos volg:
1. U roep die werker na u kantoor.
2. U stel die klag aan die werker .
3. U vra of die erken dat die skuldig is ten opsigte soos die dissiplinêre kode soos neergelê is.
4. Indien die skuld erken.
5. Dan vonnis u soos neergelê in die dissiplinere kode , ten opsigte van die se hoeveelste oortreding.
6. Indien die onskuldig pleit, moet die verduidelik hoekom en kan die getuienis roep om sy/haar saak te versterk.
7. Nadat die werker sy/ haar saak gestel het, stel u, u kant van die saak.
8. U vind haar skuldig of onskuldig
9. Indien u haar skuldig vind. Vra u aan hom/haar of die enig iets wil sê vir straf versagtiging.
10. Daarna maak u 'n beslissing ten opsigte van die straf. (bv. Gee die 'n kans om te verbeter of waarskuwing word in gedragstaat opgeteken met voobehou dat die verbeter.)
11. Elke keer as die die 'n oortreding begaan het ongeag of hy/sy skuldig of onskuldig bevind is, word dit ingeskryf op die gedragstaat met die vonnis en straf.
4. BY ONTSLAG MOET DIE VEREISTE STAPPE GENEEM WEES OF DIE AARD VAN OORTREDING MOET SO ERNSTIG WEES DAT DIT SUMMIERE ONTSLAG REGVERDIG
Indien die werker voortgaan met sy/haar optrede nadat u hom/haar tel kemale reeds gewaarsku het en self 'n finale waarskuwing gegee het, ( en die verhoor en skuldig bevind is) kan u hom/haar summier ontslaan ten tye van 'n verhoor as straf. Voor dat 'n werker summier ontslaan kan word ,selfs al is dit ernstig. Moet die verhoor vereistes nagekom word om u nie aanspreeklik te stel vir 'n onbillike arbeidspraktyk nie.
verhoor.doc