TYD- EN LOONREGISTER
VOLLE NAAM: ...................................................
IDENTITEITSNOMMER: ....................................................................
BEROEP: ...............................................................................
JAAR: .......................... MAAND: ...................................................
| BEREKENING VAN LOON | BEDRAG |
| Gewone loon (kontantloon) per maand | |
| Bedrag vir oortyd gewerk | |
| Bedrag vir openbare vakansiedag en Sondag gewerk | |
| Totaal | |
| GEMAGTIGDE AFTREKKINGS Lening ................................................................................................ | |
| Totale kontantbedrag verskuldig |
OPMERKINGS
a) Aftrekkings moet skriftelik gemagtig wees deur die werker.
b) Hierdie aantekening, of 'n mikroproduksie daarvan, moet deur die werkgewer vir 'n tydperk van minstens drie jaar na die datum van die laaste inskrywing daarin of daarop bewaar word.
c) Werkloosheidversekering van 1% op die maandelikse salaris moet deur die werker betaal word, terwyl die werkgewer ook n verdere gelykstaande bedrag moet bydra.
......................................... .....................................
WERKGEWER WERKER
loonpla.doc