INDEKS
Inhoud | Dokument naam |
Aanstellingsbrief Dienskontrak Dienssertifikaat Tyd en Loonregister Presensieregister Dissiplinêre kode Verhoor prosedure Waarskuwings proforma Gedragstaat Werkloosheidversekeringsfonds Verklarende aantekening |
Belangrik
Konsep Plaaswerker dienskontrak en byvoegsels opgestel en uitgegee deur Boere-Data.
U moet daarop let dat dit net konsepvoorbeelde is en onderhewig is aan u eie diskressie en die reg.
Kopiereg word voorbehou ( U mag soveel afskrifte, fotostate van die bundel maak soos wat u nodig ag, maar slegs vir u eie en ander se gebruik sonder vergoeding. U mag dit nie verkoop, verhandel of lewer aan n ander persoon/besigheid vir eie gewin nie)