Ekonomie?

SAKEORGANISASIES

Afrikaner-Sakefront
Organisasie ten doel om Afrikaner wat bedrywig is op die Sakefront saam te snoer.


AOK( Afrikaner Ontwikkelingskoöperasie Bpk)

Organisasie wat fondse insamel vir Afrikaner bemagtiging. Besturende Direkteur: F.J Mulder.
Posbus 171, Paardekraal, 1752
Tel: 082 466 3786


Dollar Rand wisselkoers

US Dollar/South African Rand


SUIDERLAND - SAKEGEMEENSKAP
Posbus 90709
Garsfontein
0042
Faks: 348-6359
Kantoor 3480989

suiderland@smartnet.co.za

Suiderland sakegemeenskap

Dit is die sakekamer vir die Boere-Afrikanervolk, wat kan help om u en ander sakemanne en sakevroue ekomomies so kragtig te maak, dat u in die vervallende "nuwe Suid-Afrika" staande kan bly en as sakelui van ons volk kan floreer.

Belkop Suid-Oos Pretoria: Dit is vir volksgenote in Pretoria Suid van Kerkstraat en die Witbank Snelweg, Oos van Paul Krugerstraat en Jan Smuts Lughawe Snelweg.


 


Versekeringswese

Huis van Oranje Waar jy tuis voel. Faks 012-342-2121