HOE MOET KULTURELE EN TERRITORIALE SELFBESKIKKING GESKIED

Inleiding

Dit is reeds vir almal, wat die Afrikaner se belange op die hart dra, baie

duidelik dat kulturele en territoriale selfbeskikking gelyktydig bevorder en toegepas moet word. Deur die hele geskiedenis wou 'n deel van die Afrikaner vry in 'n eie land woon terwl terwyl ander in 'n gedeelde land wou woon. Te lank het die twee groepe me kaar beveg of benadeel. Beide se regte word bedreig en selfs vernietig. Die tyd is ryp

vir samewerking Ons moet mekaar se oordeel en goeie bedoelinge n kans gee. Die Volkstaatraad moet 'n konferensie van Afrikanerleiers en organisasies reel. Dit moet voor die eiende van Oktober geskied.

'n Konsepsakelys kan so lyk:

* 'n Geskiedkundige oorsig van Arfianerselfbeskikking

*Territoriale selfbeskikking vir die Arfrikaner