BALMORAL

AfrikaansEnglish
BOERE REPUBLIEK KOöPERATIEF BEPERK (BRKB)
‘n Klomp Republikeinse Boere het in 1996 ‘n koöperasie gestig en het plaasgrond in Balmoral omgewing bekom

Balmoral Eerste vorderingsverslag

BOERE-BITTEREINDER: PROJEK 1000
Aangeheg is 'n skrywe wat met dank vanaf Kmdt Willem Ratte ontvang is. Die was Boere Republiek Koöperatief beperk het gelukkig betyds ingespring en die konsentrasiekampkerkhof te Balmoral aangekoop.

BRKB Opleidingsakademie
Die BRKB Opleidingsakademie het reeds hul eerste inname van jongmanne in Januarie 1997 gehad. Die akedemie spog nou ook met 'n opleidings skool vir jong meisies.Die opname geskiet twee jaarliks.

AFRIKANER 'HOMELAND' ON THE WAY:
A group which calls itself  Boere - Republikeine has settled on a tract of land about 20km from Bronkhorstspruit in Gauteng, with the intention of founding an Afrikaner homeland.