Geskiedenis van die Boerevolk | History of the Boer Nation |
| Die bladsy word opgedra aan al die kinders en vrouens wat in die Anglo-Boereoorlog in die konsentrasiekampe vermoor en uitgehonger is deur die imperialistiese Britse ryk in hul smag na goud. | This page is dedicated to the 24000 Children and 3000 women who have suffered and died by the hands of English barbarians in 1901 |

| Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) | First Boer Freedom war (1880-1881) |
| Kort uiteensetting oor die 1 Ste Vryheidsoorlog en die veldslae Die mees verwoestende veldslag nie in omvang nie, maar in krysvernuf en politieke betekenis onberekenbaar groot. Britse ryk is tot in sy fondamente geskud. Transvaal het sy vryheid herwin. Naas Bloedrivier die belangrikste enkele gebeurtenis vir die Afrikanervolk is sy oorlewingstryd. 92 Britte dood, 135 gewond, 53 gevange. Boere: 1 gesneuwel (Bekker), 5 gewond. |
| Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) |
Volkskomitee vir die Herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog |
| Voorwoord Hoofstuk 1: Die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902. Waarom dit gegaan het | Hoofstuk 2: Herdenkingsprofiel | Hoofstuk 3: Die Volkskomitee Hoofstuk 4: Reglement van Orde Hoofstuk 5: Dokumentasie |
Lees meer oor die Herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog en die Volkskomitee wat gemoeid is met die reelings
Geskiedenis uittreksels | History - extracts |
| Briewe uit die Konsentrasiekampe Ek wil aan u vertel hoe dit met my, Alberta Louisa Elizabeth Engelbrecht(gebore Gouws) gegaan het gedurende die Oorlog van die Boere en die Engelse van 1899. Baie vroeg die oggend van 13 Julie 1901, terwyl ons nog ontwaak, wemel die werf van die vyand. My man, Koert Nikolaas Engelbrecht, vlug toe. Ek en my eenjarige kind moes maar agterbly. Dit was ook nie lank nie, of hier is die vyand. Europese Hulporganisasies en Vrywilligers tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) Europa se opvatting teenoor die Boere voor en tydens die Tweede Vryheidsoorlog moet onderskei word tussen eerstens die sienwyse van die Europese regerings en tweedens die beskouings van die Europese volkere. Volksmoord deur Britanje (1901-1902): Boere Generaals in die Tweede Boerevryheidsoorlog 1899-1902 Christiaan Frederick Beyers, Christiaan Rudolph De Wet ,Jacobus Hercules De La Rey (Koos) , Petrus Johannes Joubert (Piet), Pieter Arnoldus Cronjé Piet , Solomon Gerhardus Manie Maritz Staaltjies oor die Anglo-Boere oorlog Artikels/fotos word verwelkom om die blad uit te bou. U kan dit stuur aan boerBYboer.co.za. Herdenkingsdae uit die Boeregeskiedenis Besoek Afrika Perspektief vir meer inligting oor 'n keur van geskrifte deur die geskiedenismakers self opgestel. "Friends of the Boers" poslys Hierdie lys maak voorsiening vir deelname vanoor die hele wêreld. Die doel daarvan is onder andere om voorsiening te maak vir belangstellendes wat nie Afrikaans of verwante tale magtig is nie. Voorsiening word ook gemaak vir bespreking van die hedendaagse situasie van die Boere. Dié lys se karakter plaas klem op bespreking eerder as debatering. Bespreking vind in Engels plaas. Dit is moontlik om afsonderlik in te teken op 'n onderwerp wat voorsiening maak vir Duits-talige bespreking. Klik hier om by die lys aan te sluit. | History of the Boer Republics It took the mighty British Empire nearly three years, 1899-1902, to crush the Boers, a pioneering people who tried to build an independent nation for themselves in South Africa. The Concentration Camps JJ Potgieter Manuscript It is a pity that Queen Elizabeth -- while she was busy humbly apologising to New Zealand Maoris and other non-white tribes for the 'wrongs' done to them by white colonizers -- didn't devote some time to reading Thomas Packenham's : The Boer War. The SA Military History Society is a non-profit society of enthusiasts dedicated to the study, recording and dissemination of military aspects of South Africa's history. Links to other Military History related sites "Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain ..." . |
FOTO ALBUM VAN DIE HERDENKING VAN DIE II DE VRYHEIDSOORLOG | |
Irene Konsentrasie kamp herdenking 7 April 2001. Besoek ons fotobeeld van die herdenking | Vanjaar se fees was 'n groot sukses. Reeds die Vrydag aand was nagenoeg eenduisend vyfhonderd Boere van oor die hele land saamgetrek. Sonder om veel te sê - hierdie KYKIE na gebeure op Majuba 2001 sal jou plek verseker op volgende jaar se fees. Slaapplek word ook gereël in die nabye dorpe - so wees daar !!!
|
Die woord 'commando' in Engels kom van 'kommando' in Afrikaans. Die Britse Royal Marines speel die Sarie Marais as hulle 'marching song'. Die Franse Vreemde Legioen sing die Sarie Marais in Frans... daar was 'n paar legionnaires wat saam met die Boere teen die Engelse kom veg het. Sekere woorde in Russies het dieselfde betekenis en uitspraak in Afrikaans... bv 'patrone' (in die sin van ammunisie) en 'reklame' (soos in advertensie) om maar 2 te noem.
INFORMATION AND COMMENTS CAN BE SEND TO: boerBYboer.co.za