![]() | BoereNet |
A network for people supporting the goal for self-determination for the BoerNation.
AFRIKAANS | ENGLISH |
| Politieke partye in Suid-Afrika Vryheidsbewegings Kultuur organisasies Welsynorganisasies Jeug organisasies Sport Politiese drukgroepe Ander webbladsye Poslyste | Political parties in South Africa Background and history of organisations in South African. Some of this organasations has been disbanded to form new alliances. |
You can make a difference by supporting the goal of self-determination for the Boernation.
Politieke Partye in Suid-Afrika | Political Parties in South Africa |
| Conservative Party of South Africa / Konserwatiewe Party van Suid-Afrika Vryheidsfront / Freedom Front | Die Boerestaat Party Die Regte Party Die Toekomsparty |
Vryheidsbewegings | Freedom movements |
Afrikaner Vryheidstigting Boere-Vryheidsbeweging (Boer Liberation Movement) | Verwoerd Vryheidsoffensief VEKOM |
Kultuur organisasies | Culture organisations |
| Afrikaner Volkskultuur Beweging (AVKB) Jeugbeweging Afrikaner Volkswag Boere Afrikaanse Musiek en Vermaaklikheidsklub (BMK) Die Krugergenootskap Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika Volkskomitee vir die Herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog | Die GHA Genootskap vir die Handhawing van AFRIKAANS
Cantus gilde van Suid-Afrika 'n Besonderse mylpaal is in Nylstroom behaal deurdat Boere-Afrikaner- kultuurorganisasies daarin geslaag het om eenheid te bereik rakende samewerking oor gemeenskaplike belange. In hierdie idioom streef die organisasies afsonderlik en gesamentlik daarna om die Strijdomhuis in 'n kultuursentrum en -museum te ontwikkel en te bedryf. |
Staatkundige organisasies |
| Aksie Boere Noordland Identifisering van kern gebiede in die Noorde Transvaal ook bekend as Waterval Bosveld gebied Posbus 622, Warmbad, 0480 Tel/ Faks: 014-7363756 BABSO (Boere-Afrikanerbeweging vir Selfbeskikking) Boere Republiek Koöperatief Bpk KORBA (Koördinerende Raad vir Boere-Afrikaners) Aksie Boere Buurtwag (Middelburg) Ten doel om plaaslik | Kleinfontein Boerebelange Kooperasie Pretoria Afrikaner Aksie (PRETAA). Die Orania Beweging vir ondersteuners van dié Afrikanergemeenskap se strewe na selfbeskikking.Die Afrikanervryheidstigting (AVSTIG), Orania Bestuursdienste (OBD), Vluytjeskraal Aandeleblok Bpk (VAB), die Volkswag, Sabra, die Orania Inwonersvereniging, Orania Groeifonds, Orania Belangetrust SABRA (Suid-Afrikaanse Raad van Rasse Aangeleenthede) SEGE (Sentrum vir Eietydse Geskiedenis) |
Jeug Organisasies | Youth Organizations |
| Afrikaner Volkskultuurbeweging Vir die jeug en gesin rondom die jongmens Afrikaner Studente Front 'n Aktiewe studente organisasie te Universiteit van Pretoria. Bittereinders Zumpf (Germaanse betekenis vir Gilde) | ASB Afrikaner studente bond Cantus gilde van Suid-Afrika VAT (Vereniging vir Afrikaans op TUKS) 'n Jeug organisasie daarop gerig om die Ideaal van die totstandkoming van 'n BoereVolkstaat te verwesenlik.Die organisasie het ten doel om die Volkstaatgedagte op 'n dinamiese wyse te bemark, veral oorsee. Die organisasie is dan hoofsaaklik ook verantwoordlik vir die skepping van BoerNet. |
Politiese drukgroepe | Political pressure groups |
| REGSHULPFONDS VIR AFRIKANER POLITIEKE GEVANGENES (APG) - FONDS Die APG-fonds het reeds begin met die regsproses om gelykbegeregting vir Afrikaner Politieke Gevangenis in die Howe af te dwing. Het ú al u belofte betaal? Die rekeningsnommer is: 906 560 3880 by ABSA Bank, Hatfield tak. Pikkie Coetzee Tel: 013-2827420 | |
Sport organisasies | Sport organisations |
Die Aksie Volkseie Sport (AVS) is reeds in 1992 gestig met die doel om ouers, onderwysers en kinders eendragtig te laat saamwerk ten einde sport op skolevlak onder Boere-Afrikaners te bevorder. Dit geld ook vir ander Blankes wat hulle met die Afrikanervolk wil vereenselwig.
Die Springbokweek word jaarliks gedurende die Julie skoolvakansie gereël om volkseie sport te bevorder. Daar is tans agt streek of provinsiale spanne wat meeding in rugby en netbal.